# Die Organisasie teen Belastingmisbruik doen ‘n beroep op die owerheid om ferm op te tree indien wangedrag blootgelê word tydens die komende getuienis voor die Noordwes-wetgewer se ondersoek na die provinsie se vervoer-agentskap, North West Transport Investment. Die tegniese direkteur van die agentskap, Nelson Makgata, sal na verwagting Dinsdag verskyn. Getuienis sal na verwagting […]
# South African motorists are being warned of another sharp increase in fuel prices expected next month, driven by rising global oil prices and ongoing tensions in the Middle East. Diesel could rise by nearly six-rand a litre, while petrol is also set to rise by around two-rand per litre. Illuminating paraffin could increase by […]
# Die vervaardiger van die uiters gewilde Chuckles-sjokolade-moutballetjies, Beyers Chocolate, is in likwidasie geplaas na ‘n twis met Woolworths wat ‘n einde gebring het aan ‘n sakeverhouding van meer as 30 jaar. Dit het ontstaan toe Beyers ‘n tweede fabriek bekom het om sjokolade aan winkels soos Checkers en Pick n Pay te lewer. Woolworths het dit as […]
# Die Madlanga-kommissie is bekommerd oor teenstrydighede in getuienis nadat die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, onthul het dat verkrygingsreëls vereis dat aankoopbestellings uitgereik word voordat werk begin. Dit weerspreek die getuienis van die geskorste finansiële hoof, Gareth Mnisi. Die ondersoek kyk na onreëlmatighede in ‘n sekerheidstender van 59-miljoen-rand wat verband hou met […]
# The makers of the very popular Chuckles chocolate malted puffs loved by thousands of South Africans, Beyers Chocolate, has gone into liquidation following a fallout with Woolworths, ending a business relationship of more than 30 years. The dispute began when Beyers acquired a second factory to supply other retailers like Checkers and Pick n Pay. Woolworths viewed this […]
# Die Konferensie van Gronwetlike Jurisdiksies van Afrika en die Suid-Afrikaanse Regbank het die Johannesburgse Verklaring aanvaar, wat gemik is op die bevordering van geslagsgelykheid en regterlike uitnemendheid. Die ooreenkoms het ‘n driedaagse spitsberaad van vroue-regterlike leiers in Johannesburg afgesluit. Sleutel-voorkeure sluit in die verhoging van vroueverteenwoordiging op die regbank, die versterking van grondwetlike geregtigheid […]
# The Madlanga Commission has raised concerns of testimony contradictions after suspended Tshwane Metro Police Department deputy chief, Umashi Dhlamini, revealed that procurement rules require purchase orders to be issued before work begins, contradicting suspended chief financial officer Gareth Mnisi’s testimony. The inquiry is investigating alleged irregularities in a 59-million-rand security tender linked to Gubis85 Solutions. […]
# The Conference of Constitutional Jurisdictions of Africa and the South African Judiciary have adopted the Johannesburg Declaration, aimed at advancing gender equality and judicial excellence. The agreement concluded a three-day summit of women judicial leaders in Johannesburg yesterday. Key priorities included increasing women’s representation on the bench, strengthening constitutional justice, and promoting judicial independence. […]
# ‘n Reuters/Ipsos-peiling het bevind dat ‘n besliste meerderheid Amerikaners president Donald Trump die skuld gee vir die stygende brandstofpryse, wat sy Republikeinse Party onder druk plaas voor November se middeltermynverkiesing. Sowat 77-persent van geregistreerde kiesers in die peiling sê Trump dra ten minste ‘n redelike mate van verantwoordelikheid vir die prysstygings weens sy besluit […]