# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê ondersoeke word verskerp na die dodelike taxi-verwante skietvoorvalle in Kaapstad. Die geweld word verbind met rusies oor roetes tussen die twee strydende taxiverenigings, CATA en CODETA. Dyanti sê meer polisielede is op die betrokke roetes ontplooi, insluitend die R300 en Samora Machel:
Wes-Kaapse polisie verskerp ondersoeke na taxi-verwante skietvoorvalle [KLANK]
ENG-DyantyiOnTaxis