Skip to content

Stad Kaapstad en polisie verskerp sigbaarheid te midde van dodelike taxi-geweld [KLANK]

# Stad Kaapstad se gesamentlike veiligheid- en sekuriteitsdienste asook die polisie het sigbaarheid verhoog by talle openbarevervoer-wisselaars in die metro. Dit volg nadat drie mense gisteroggend by die Palm-taxistaanplek in Delft doodgeskiet is. Die geweld spruit voort uit voortslepende geskille oor roetes en bedryfsregte tussen die taxiverenigings, CATA en CODETA. Skietvoorvalle is ook by taxistaanplekke in Mfuleni, Khayelitsha en Gugulethu aangemeld. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê hulle het ook waarneming met hommeltuie verhoog:

ENG QuintasOnVisibility