# Oliepryse het met meer as 13-persent gedaal namate geopolitieke spanning in die Midde-Ooste verlig het. Brent-ru-olie het gedaal van 109- tot onder 94-dollar per vat na die verrassende aankondiging van ‘n wapenstilstand van twee weke tussen Amerika en Iran. Die ooreenkoms om die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes te heropen, het wêreldwyd verligting gebring, en […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, verwelkom die skietstilstand van twee weke tussen Amerika en Iran. Volgens die ooreenkoms sal Teheran die belangrike seeroete, die Straat van Hormoes waarlangs ʼn vyfde van die wêreld se olie vervoer word, heropen. Guterres se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê alle partye moet die skietstilstand se bepalings nakom […]
# Padwedlope: Die Stad Kaapstad sê meer as 30-duisend atlete gaan na verwagting die naweek deelneem aan die Twee Oseane-marathon. Atlete spring Saterdag weg in die ikoniese ultra-marathon oor 56-kilometer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê Sondag se halfmarathon oor 21,1-kilometer neem deelnemers op ʼn roete deur die suidelike voorstede en eindig op […]
# Golf: Last year’s runner-up, Justin Rose, believes he still has a shot at US Masters glory at the age of 45. The Johannesburg-born Englishman’s only major title came at the US Open in 2013 and he also clinched gold at the 2016 Olympic Games in Rio, but he has since ended second at three […]
# Rugby: Veteran forward Courtney Lawes hopes his one-year stint at Sale Sharks will eventually lead to a return to England’s national team. The 37-year-old played the last of his 105 Tests in 2023, when he retired from the international game after the World Cup after also playing in the previous edition in 2019 where […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor 233 polisiebeamptes wat tussen April 2024 en Oktober verlede jaar geskors is, baie reeds langer as ses maande. Woordvoerder Claude Naicker waarsku langdurige skorsings veroorsaak finansiële en sielkundige skade en ondermyn bedryfs-doeltreffendheid. Hy vra bestuur en belanghebbendes om uitstaande sake af te handel en versnelde konflikbeslegting af […]
# Tennis: World number two, Jannik Sinner of Italy, barely broke a sweat before dispatching of Frenchman Ugo Humbert in the first round of the Monte-Carlo Masters. He won 6-3, 6-love within an hour. Sinner will surpass Carlos Alcaraz of Spain in the top position if he lifts the cup on Sunday. Alcaraz won his […]
# Padwedlope: Kaapstad bied komende naweek die ikoniese Twee Oseane-marathon aan, wyd bekend as die wêreld se mooiste wedloop. Die organiseerder, Michael Meyer, sê die geleentheid groei steeds in aansien en lok duisende plaaslike en internasionale atlete. Gekombineerde prysgeld van 2,6-miljoen-rand is bevestig vir die onderskeie afdelings. Die wedloop dra ook aansienlik by tot die […]
# Rugby: Utility back David Kriel will leave the Bulls for French outfit La Rochelle at the end of June. The 27-year-old leaves Pretoria after six seasons in which he played 80 matches for the Bulls and scored 158 points. He also scored 40 points in 20 games for the Blue Bulls. Kriel says he […]