Sokker: Kaizer Chiefs hou hoop lewend om vir CAF-Konfederasiebeker te kwalifiseer
# Sokker: Kaizer Chiefs het sy kans versterk om te kwalifiseer vir die 2026/27 CAF-Konfederasiebekertoernooi toe hy Orbit College 3-1 verslaan het in ‘n Premierskapswedstryd in Gqeberha. Mbulelo Wagaba het Orbit laat voorloop en Wandile Duba het sake voor rustyd gelykop gemaak. Siphesihle Ndlovu en Mduduzi Shabalala se doele in die tweede helfte het AmaKhosi […]