# Hewige donderstorms word vandag in dele van Suid-Afrika verwag. Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Noord-Kaap kan geraak word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se voorspeller, Lehlohonolo Thobela, waarsku die storms kan plaaslike oorstromings, skade aan huise en gevaarlike toestande op paaie veroorsaak. Hy vra inwoners om verspoelde gebiede te vermy, skuiling te soek tydens weerlig en los voorwerpe buite vas te maak:
Hewige donderstorms in vyf provinsies verwag [KLANK]
ENG ThobelaOnYellowLevel