# Rugby: The four South African teams can now return their focus to the United Rugby Championship after being eliminated from other European competitions. The Stormers and the Bulls lost in the Champions Cup and the Sharks in the Challenge Cup this weekend, while the Lions were eliminated earlier. The Stormers are currently second on […]
# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad stem vandag oor ‘n afgewaterde voorstel om die heropening van die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes naby Iran te versoek. Dit volg ná besware teen vorige konsepweergawes vanaf verskeie permanente lede met veto-reg, insluitend Frankryk, Rusland en China. Die jongste konsep moedig lande wat belangstel in die gebruik van kommersiële […]
# Rugby: Former Wallaby flyhalf Bernard Foley has announced his retirement at the end of the current Japanese season. The 36-year-old played 76 Tests for Australia, including in the 2015 World Cup in England, where they lost to New Zealand in the final, and again four years later in Japan. Foley also played for Australia’s […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake sê daar is ʼn behoefte aan strenger afdwinging en aanspreeklikheid in die oorgrens-vervoersektor. Dit volg nadat ʼn bus op pad van Zimbabwe na Kaapstad die naweek op die N1 naby Bloemfontein voorgekeer is met 32 ongedokumenteerde buitelanders en 43 ander passasiers aan boord. Die voorsitter, Mosa Chabane, sê […]
# Sokker: Kaizer Chiefs het sy kans versterk om te kwalifiseer vir die 2026/27 CAF-Konfederasiebekertoernooi toe hy Orbit College 3-1 verslaan het in ‘n Premierskapswedstryd in Gqeberha. Mbulelo Wagaba het Orbit laat voorloop en Wandile Duba het sake voor rustyd gelykop gemaak. Siphesihle Ndlovu en Mduduzi Shabalala se doele in die tweede helfte het AmaKhosi […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]