Skip to content

Sibiya ontvang kennisgewing van dissiplinêre verhoor [KLANK]

# Die polisie gaan sy geskorste adjunkkommissaris, Shadrack Sibiya, Maandag dissiplinêr verhoor. Hy het borgtog gevra in die Randburgse Landdroshof in Gauteng, waar hy aangekla word van verkragting, seksuele gereedmaking en ander misdrywe. Woordvoerder Athlenda Mathe sê Sibiya is ingelig terwyl hy in die polisieselle aangehou is. Sy sê hy moet die verhoor persoonlik bywoon, en die plek waar dit gehou word sal bepaal word ná Donderdag se uitspraak in sy borgtogaansoek:

ENG-MatheOnSibiyaDisciplinary