Skip to content

Zuckerberg sê vestiging van KI-raamwerk is ‘n beduidende stap vorentoe [KLANK]

# Meta se uitvoerende hoof, Mark Zuckerberg, sê die raamwerk vir kunsmatige intelligensie is ‘n beduidende stap vorentoe. Die Amerikaanse president, Donald Trump, en vooraanstaande tegnologieleiers het in die Withuis ‘n stel vrywillige veiligheidstandaarde onderteken terwyl die druk vir strenger beheermaatreëls toeneem. Dit is nou die ondernemings se verantwoordelikheid om te verseker hul tegnologie is veilig. Zuckerberg sê dit bied Amerikaners en gebruikers die vertroue dat die tegnologie werk soos dit moet:

ENG ZuckerbergOnFramework