# Cricket: Today’s start of the first Test against Pakistan at Headingley in Leeds constitutes a new era for England, with a new captain and new coach. Ben Stokes retired after the June series against New Zealand, while coach Brendon McCullum was sacked from the Test team. He will eventually be replaced by former New […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says the new protocol limiting coaches’ interaction with referees could lead to consequences World Rugby didn’t think about. Coaches now have far less clarity around on-field decisions, leading to Italian coach Gonzalo Quesada copping a ban and formal warning after his outburst after last month’s match against the All […]
# Die Landdroshof in Boksburg, Gauteng, het die Reigerpark-moordsaak tot volgende Dinsdag uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek. Die tweede beskuldigde, die 24-jarige Jamal Meyer, het sy eerste verskyning gemaak en aangesluit by sy medebeskuldigde, Regan Collins. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Magaboke Mohlatlole, sê hulle staan tereg op vier aanklagte van moord wat verband hou […]
# CemAir vra die Mededingingstribunaal om Harith Aviation se beplande verkryging van Safair Holdings, die eienaar van FlySafair, te verbied. CemAir voer aan die transaksie kan oorvleuelende ekonomiese en bestuursbelange skep waarby die Lanseria-lughawe in Gauteng, die regeringspensioenfonds, die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Lugdiens betrokke is, wat mededinging kan beïnvloed. Die lugredery vra […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi het ‘n demonstrasie gereël van selfoonnasporings-tegnologie en steuringstegnologie van die Tsjeggiese maatskappy InvaSys. Die hoof-getuienisleier, Matthew Chaskalson, sê WhatsApp-bewyse betrek Nkosi, die sakelui Steve Motsumi en Katiso Molefe en die vermoorde taxibaas Mswazi Msibi, wat voorgegee het om die regering te verteenwoordig. Chaskalson en kommissaris […]
# Golf: Two-time US Open champion Bryson DeChambeau confirmed his participation in this year’s Nedbank Challenge, being played at the Gary Player country club at Sun City in North West in early December. He also won this year’s LIV Golf tournament at Steyn City in Johannesburg. The South African icon who won nine major titles […]
# Middelmaand-data van die Sentrale Energiefonds toon motoriste kan hoër brandstofpryse verwag in September. Die prys van 93-oktaan-petrol toon tans ‘n onderverhaling van 66-sent per liter, terwyl 95-oktaan-petrol met sowat 77-sent per liter kan styg. Dieselgebruikers kan die swaarste getref word, met stygings van tussen twee-rand-73 en twee-rand-90 per liter. Kenners sê die verhogings word […]
# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sesi Baloyi, vra dat die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi aanspreeklik gehou word nadat getuienis aangedui het hy het polisiebriefhoofde vir privaat transaksies gebruik. Die hoof-getuienisleier, Matthew Chaskalson, het WhatsApp-boodskappe oor Nkosi en die vermoorde taxibaas Jothan Msibi voorgelê. Hy sê dit toon na bewering hoe Nkosi instem om ‘n konsepbrief […]
# Oliepryse het vandag vir ‘n derde agtereenvolgende verhandelingstydperk gestyg namate hoop vir ‘n blywende vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran vervaag, wat kommer oor wêreldwye energievoorrade wek. Iran sê hy sal ‘n meer aggressiewe militêre houding inneem na onderhandelings misluk het, terwyl Washington die moontlikheid uitgesluit het om ‘n tydelike skietstilstand te verleng. Brent-ruolie het […]