Skip to content

Nomvalo is nie kwaad vir Zuma oor sy afdanking nie [KLANK]

# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, koester geen wrok teenoor partyleier Jacob Zuma weens sy afdanking nie. Hy is kwaad vir mense wat glo Zuma se ouderdom uitgebuit het tot nadeel van die organisasie. Nomvalo het partylede op ‘n nuuskonferensie beskuldig dat hulle versinde intelligensieverslae aan Zuma voorgelê het. Hy sê hy wou aandag skenk aan faksievorming, onbestendigheid en die versuim om aan Verkiesingskommissie-vereistes te voldoen, maar interne verdeeldheid het sy pogings ondermyn:

ENG-NomvaloOnZuma