# Motorsport: Die Brit Lewis Hamilton is vasberadenheid om tot in sy middel-40 deel te neem. Die sewemalige Formule 1-wêreldkampioen sê hy wil steeds sy droom verwesenlik om in Afrika te jaag, aangesien hy hom reeds jare lank beywer vir ‘n Grand Prix op die vasteland. Formule Een het ‘n ooreenkoms van 10-jaar met Rwanda gesluit, wat in die vroeë 2030’s in werking tree. Dit sal die eerste wedren op die vasteland wees sedert 1993. Die 41-jarige Hamilton sal minstens 45 wees wanneer daardie wedren plaasvind.
Motorsport: Lewis Hamilton vasberade om tot in sy middel-40s te jaag