# Die GOOD-party het die DA-geleide Stad Kaapstad kennis gegee dat hy nie van enige staatsgrond tydens die raad se reses ontslae moet raak nie. Die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur vereis dat die raad die gemeenskapswaarde van ‘n openbare bate moet oorweeg voordat eienaarskap oorgedra word, en dit moet gedoen word tydens ‘n vergadering […]
# President Cyril Ramaphosa has expressed concern about the spate of politically related killings ahead of the local government elections next month. According to the Global Initiative Against Transnational Organised Crime, 43 people were killed in suspected political assassinations across South Africa between January and September this year. Just last week, two ANC volunteers were […]
# Die vakverbond COSATU sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begroting kom in ʼn tydstip waar werkers onder beleg is. Werkloosheid het tot ʼn gevaarlike vlak van 43,8-persent gestyg en die ekonomie groei teen ʼn skamele 1,2-persent. Godongwana lewer Woensdag die begroting in die Parlement. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê dit moet […]
# Die DA sê Eskom se leierskap moet rekenskap gee oor bykomende werk wat deur bestaande kontrakte eerder as mededingende tenders toegeken is. Sunday Times het bevind die kragverskaffer was tussen Oktober 2023 en Maart vanjaar verantwoordelik vir byna 60-persent van die 69,6-miljard-rand se kontrakuitbreidings in nasionale departemente en staatsinstellings. DA-woordvoerder Kevin Mileham sê Eskom […]
# Die polisie se nasionale eenheid teen onwettige en nagemaakte produkte het die afgelope week in ʼn multidissiplinêre operasie in Johannesburg se middestad beslag gelê op goedere van meer as 160-miljoen-rand. Beamptes het soek-en-beslagleggingslasbriewe gehad vir geïdentifiseerde persele wat tot die ontdekking van produkte met vermoedelik vervalste handelsmerke gelei het. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê […]
# Digital campaign company Eltel is taking the ANC to court to recover an alleged 40-million-rand debt for services rendered during the 2019 elections. This relates to digital marketing, communications and technical support services provided to the party. In court papers, the original debt of 24-million-rand has increased to approximately 40-million-rand including 13-million-rand in interest […]
# US president Donald Trump has defended his decision to block sanctions on Russia two days before they were due to take effect. He issued an executive order on Friday, pausing the sanctions, including on Russia’s economy, for 60 days. Trump also waived proposed tariffs on countries importing oil from Moscow. In a post on […]
# Tennis: Alejandro Davidovich Fokina earned the biggest title of his career by winning the Shanghai Masters. The 27-year-old Spaniard defeated compatriot Rafael Jodar 1-6, 7-6, 6-4 to win his first ATP Masters one-thousand trophy. Meanwhile, French Open women’s runner-up Maja Chwalinska of Poland won the Wuhan Open final in China, her first WTA one-thousand title. […]
# The ANC Women’s League is demanding that the party’s national chairperson, Gwede Mantashe, face disciplinary action and apologise for the derogatory remarks he made while campaigning in the North West. Responding to a question by a journalist on sex for jobs, Mantashe referenced female genitalia. The Women’s League Secretary-General Nokuthula Nqaba told Newzroom Afrika […]