# Cricket: Former Proteas all-rounder Albie Morkel has been appointed as new head coach of Joburg Super Kings for the upcoming SA20 season. He takes over from Stephen Fleming, who stepped down earlier this month. The 45-year-old served as Fleming’s assistant for four years. Morkel says he is looking forward to building on the strong […]
# Die DA gaan self ondersoek instel na beweerde luukse verblyf, dubbele besprekings en buitensporige reisuitgawes van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se administrasie. Volgens Daily Maverick het die administrateur, Hlengani Mathebula, se verblyf van vier nagte in die Pepperclub Hotel en Spa in Mei belastingbetalers nege-duisend-200-rand gekos, en hy het ook vier raadgewers aangestel […]
# Acting minister of Police, Firoz Cachalia, says between January 2024 and June this year, law enforcement agencies identified 162 organised criminal syndicates. A total of 371 alleged syndicate leaders have been prosecuted, while only 62 have been convicted. In a parliamentary reply, Cachalia revealed that during the same period, 12 police officials were investigated […]
# Die ANC in Ekurhuleni sê hy sal nie deur misdadigheid geïntimideer word of toelaat dat geweld sy demokratiese proses en organisatoriese eenheid ondermyn nie. Dit volg na ‘n skietery by die woning van raadslid Lucky Zikode in Katlehong, waartydens twee partylede beseer is. Die ANC het die voorval as ‘barbaars en lafhartig’ veroordeel. Die […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling waarsku Suid-Afrikaners, veral jongmense, om waaksaam te wees omdat vals aanlyn werkaanbiedinge gebruik word vir mensehandel. ʼn Toenemende aantal jongmense is na swendel-ondernemings in Mianmar gelok nadat hulle oënskynlik wettige werkaanbiedinge in Thailand aanvaar het. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê die slagoffers word oor die grens na […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die metro se kapitale uitgawes van meer as 12,2-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar is nie net ‘n rekord-infrastruktuurbelegging vir Kaapstad nie, maar ‘n Suid-Afrikaanse rekord vir ‘n stad in ‘n enkele jaar. Nagenoeg 75-persent van die metro se infrastruktuurbelegging hou ‘n regstreekse voordeel in vir laerinkomste-huishoudings. Hill-Lewis sê […]
# Die ANC het alle Suid-Afrikaners wat nog nie as kiesers geregistreer het nie, aangemoedig om dit môre en Sondag tydens die tweede en laaste kieser-registrasienaweek te doen. Dit is aanloop tot die munisipale verkiesing in November. Meer as drie-miljoen registrasies is tydens die eerste kieser-registrasienaweek op 20 en 21 Junie aangeteken. Die waarnemende ANC-woordvoerder, […]
# Zimbabwe’s Finance and Economic Development minister, professor Mthuli Ncube, says the government has spent about 79.2-million-rand on the repatriation and reintegration of citizens returning from South Africa. More than 36-thousand Zimbabwean nationals have been repatriated through government-facilitated arrangements, while close to 80-thousand returned to the country through self-repatriation. Ncube says money covers transportation, temporary […]
# Militant group Hamas says it has agreed to the Board of Peace’s plan to disarm in Gaza completely. US president Donald Trump described the agreement as a major milestone in the implementation of his 20-point peace plan for ending the war in Gaza. The four-page roadmap sets out a phased process linking Hamas’s disarmament […]