# Die DA in die Wes-Kaap vra dringende hervormings in polisiëring, nadat 111 moorde in slegs een week in die provinsie aangemeld is. Die syfers toon byna 16 moorde per dag in die eerste week van hierdie maand. Volgens die party is drie-duisend-907 mense sedert die begin van die jaar in die provinsie vermoor. Benedicta van Minnen van die DA sê polisiëring behoort nie net op arrestasies te fokus nie, maar ook daarna streef om vervolgings en skuldigbevindings te verseker:
DA vra dringende polisiehervormings na 111 moorde in ‘n week in Wes-Kaap [KLANK]
AFR BenedictaOnHomicides