# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Mededingingskommissie se aansoek by die Mededingingstribunaal om sy voorwaardelike goedkeuring vir die samesmelting van Premier Foods en Rhodes Food Group terug te trek. Dit volg na kommer oor die voorgestelde sluiting van Fruit Products Western Cape in Tulbagh. Noko Masipa van die DA sê die moontlike sluiting […]
# Forum for South Africa verwerp die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die indiening van die ANC se kandidatelyste vir die munisipale verkiesing. Die ANC het die hof oortuig dat sy lyste steeds op die Verkiesingskommissie se databasis aanvaar moet word, al het hy nie op die finale indien-knoppie gekliek nie. Die OVK moet 181 ANC-kandidate in […]
# Polisie in Tshwane het gister 376 verdagtes vasgetrek tydens ʼn groot multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Pretoria-Wes en Erasmia. Hulle is aangekeer weens misdade soos moord, poging tot moord, roof en verkragting. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 53 onwettige immigrante is ook gearresteer en twee instellings is gesluit nadat bevind is hulle voldoen nie aan arbeidswetgewing […]
# The ANC Youth League has called on president Cyril Ramaphosa to remove all DA ministers from the Government of National Unity and start engaging with other political parties to replace them. The call comes after the DA opposed the ANC’s Constitutional Court bid to reinstate 181 candidates excluded from next month’s local government election […]
# Ousted Venezuelan president Nicolás Maduro and his wife, Cilia Flores, have pleaded not guilty to new torture charges brought against them by US authorities. In the new indictment, they are accused of overseeing a violent system that committed torture against victims, including American citizens held in Venezuelan detention. Maduro called the new charges “false […]
# Die Stad Tshwane sê hy ondersoek tussen 140 en 160 gevalle van diaree en ander maagdermaandoenings in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede. Die meeste pasiënte is by die Bronkhorstspruit-hospitaal behandel met ander voorvalle wat by die Mamelodi-, Steve Biko Akademiese- en die Wilgers-hospitale aangemeld is. Die woordvoerder van die burgemeester Samkelo Mgobozi sê ondersoeke gaan voort […]
# Soccer: FIFA president Gianni Infantino has apologised for his World Cup sell-off plan, saying mistakes were made in relation to the communication and consultation process, which led to many consequences. In August, he scrapped a controversial plan to sell a stake in future World Cup profits to private equity investors after fierce opposition from […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement ontken berigte dat die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte lisensies vir bestralings-masjiene by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal teruggetrek het. Die DA beweer die owerheid het lisensies vir twee lineêre versneller-masjiene teruggetrek weens ʼn tekort aan behoorlik gekwalifiseerde personeel. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die twee masjiene moet nog […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie eis dringende regstellende optrede teen die volgehoue swakhede in misdaadondersoeke, forensiese dienste, aanspreeklikheid en finansiële bestuur in die Polisiediens. Die diens het volgens sy jaarverslag slegs 49 van sy 94 jaarlikse doelstellings bereik, met sy speurdiensprogram wat net nege uit 22 teikens bereik het. Voorsitter Ian Cameron sê as […]