# Rugby: Die nuwe All Black-kaptein, Ardie Savea, sien daarna uit om die driemalige kampioen na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Australië te lei. Die nuwe afrigter, Dave Rennie, het hom aangestel in sy groep vir die Nasieskampioenskapstoetse. Savea neem oor by die beseerde Scott Barrett. 2023 se wêreldspeler van die jaar sê hy is […]
# Deputy president Paul Mashatile has reaffirmed the strong political trust and historic solidarity that continues to underpin South Africa-China relations, within the framework of all-round strategic cooperation. He had a bilateral meeting with China’s vice president Han Zheng today as part of his working visit to the country. Mashatile says South Africa is committed […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement waarsku motoriste om uiters versigtig te bestuur omdat digte mis in die metro sigbaarheid belemmer. Bestuurders word aangeraai om stadiger te ry, gedompte hoofligte te gebruik, ʼn veilige volgafstand te handhaaf en nie onnodig van baan te verwissel nie. Die metro se woordvoerder, Xolani Fihla, sê toestande wat vinnig verander, vergroot […]
# City Power in Johannesburg is bekommerd oor ʼn toename in misdaad wat sy infrastruktuur en personeel in Roodepoort teiken. Dit volg nadat gewapende aanvallers die naweek toegang gekry het tot die Robertville-substasie en veiligheidswagte beroof het van hul selfone, tweerigtingradio’s en ʼn onbekende bedrag kontant. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die voorval […]
# Die GOOD-party verwelkom die Stad Kaapstad se besluit om die MyCiTi-busdiens se kaartdiens in Walmer Estate te herstel. Inwoners kon vir meer as drie maande lank nie punte op hul kaarte laai nie omdat die metro die kaartlaai-dienste van twee gevestigde gemeenskapsondernemings, Liberty Grocers en Coronation Bazaar, verwyder het. GOOD se woordvoerder, Joy-Chantè Kamineth, […]
# Rugby: England coach Steve Borthwick has named five uncapped players, including South African-born centre Benhard Janse van Rensburg, in his 36-man squad for the inaugural Nations Championship. The 27-year-old, will not be available for the opening Test against the Springboks on 4 July, as his three-year residency period only comes into effect after that […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om waterherstel in Mamelodi en omliggende gebiede te prioritiseer, na vandalisme en diefstal by die Mamelodi R3-reservoir oor die naweek. Die voorval het die klep-sensorlyn vir drukvermindering beskadig, wat die reservoir laat oorloop het met vlakke wat gevolglik krities laag was. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, […]
# Investigating Directorate Against Corruption head, advocate Andrea Johnson, has criticised the recent comments made by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. He declared last week the Police Service was at war and blood would flow, after IDAC did not execute an alleged warrant of arrest against him and Crime Intelligence boss Dumisani Khumalo. Johnson told […]
# Johannesburg Water sê sy verbetering op die Bloudruppel-risikogradering is ʼn bewys van die doeltreffendheid van maatreëls wat ingestel is om watergehalte-bestuurstelsels te verbeter. Die water-verskaffer het sy Bloudruppel-vorderingassesseringsteiken bereik met ʼn gradering van 28,05-persent. Dit is heelwat laer as die nasionale teikendrempel van minder as 50-persent. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê hulle […]