Skip to content

Wêrelddiabetesdag: Gesondheidsminister Motsoaledi vra vroeë opsporing en behandeling van diabetes [KLANK] 

# Met Wêrelddiabetesdag wat vandag herdenk word, het Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, Suid-Afrikaners versoek om vroegtydig vir diabetes getoets te word en behandeling te kry. Meer as ‘n 500-miljoen mense leef wêreldwyd met diabetes, en byna die helfte van hulle weet dit nie. Na raming is byna twee derdes van die diabetes-gevalle in Suid-Afrika, nie gediagnoseer nie. Die woordvoerder van die departement, Foster Mohale, sê vroeë opsporing en behoorlike sorg kan ernstige komplikasies voorkom en lewensgehalte verbeter:

ENG MohaleOnDiabetesDetection