# Die vakverbond Cosatu steun die pas-aangestelde nuwe raad van die Openbare Beleggingskorporasie onder voorsitterskap van die adjunkminister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai. Die kabinet het Mohai en sewe ander nie-uitvoerende direkteure se aanstelling goedgekeur en sê dit sal die instelling bestendig maak. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die […]
# Tennis: Twenty-four-time Grand Slam champion Novak Djokovic will compete at next month’s Cincinnati Open, marking the Serbian’s return for the first time since winning the title in 2023. The three-time champion had won the tournament in 2018, followed by titles in 2020 and 2023. Cincinnati will be Djokovic’s third non-major tournament of the season […]
# Die GOOD-party sê die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, het ʼn onmoontlike taak geërf om bendebedrywighede te pak in gemeenskappe op wie munisipale en provinsiale owerhede eintlik hul rug gedraai het. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kultuur van bendes en geweld, veral op die Kaapse Vlakte, bestaan steeds en mense se daaglikse […]
# Cricket: Former New Zealand captain Stephen Fleming has been appointed as the England men’s Test head coach. The 53-year-old succeeds his former international teammate Brendon McCullum, who was sacked earlier this month, but remains coach of the limited-overs sides. Joe Root has been reappointed as Test captain, a position he held from 2017 to […]
# The National Director of Public Prosecutions, Andy Mothibi, says the former head of the Investigating Directorate against Corruption, Andrea Johnson, remains under criminal investigation despite her resignation last week while testifying before the Madlanga commission. Among the allegations is that she improperly shared the contents of an assault docket involving suspended deputy head of […]
# Twaalf mense, insluitend vyf kinders, is dood en 60 beseer in ʼn busongeluk op die N1 tussen Trompsburg en Edenburg in die Vrystaat. Die bestuurder van die bus en sleepwa, wat vermoedelik na Zimbabwe op pad was, het skynbaar beheer verloor en dit het omgeslaan. Die Padverkeers-bestuurskorporasie se woordvoerder, Simon Zwane, sê voertuigbestuurders, veral […]
# President Cyril Ramaphosa het sewe lede vir ‘n tydperk van drie-jaar aangestel op die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord. Die statutêre liggaam moet strategiese leierskap verskaf oor die bekamping van geslagsgeweld en vrouemoord. Ramalepe Lebogang Mathibe is as raadsvoorsitter aangestel. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die raad moet ook die nasionale strategie […]
# World-renowned mountaineer Nirmal Purja is among ten climbers feared missing after an avalanche struck Broad Peak in Pakistan yesterday, one of the world’s highest mountains. The Nepal-born climber is known for climbing all of the world’s 14 peaks over eight-thousand metres in just over six months in 2019. The expedition includes five Nepalese climbers […]
# President Cyril Ramaphosa het die fase een-verslag deur Eskom se Herstruktureringstaakspan onderskryf. Die verslag sit aanbevelings uiteen vir die vestiging van ‘n onafhanklike transmissiestelseloperateur wat nie met Eskom verbind is nie. Die Wet op Elektrisiteitsregulering maak voorsiening vir die vestiging van die operateur teen nie later nie as 31 Desember 2029. Ramaphosa se woordvoerder, […]