# Tennis: American Brandon Nakashima will make his Laver Cup debut this year, replacing compatriot Ben Shelton, who has withdrawn from the event. The 25-year-old has had a strong season, which has seen him break into the world top 20 for the first time. Nakashima joins fellow Americans Taylor Fritz and Learner Tien, Australia’s Alex […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says the new visa restrictions the US announced against South Africa came as a surprise. The restrictions target individuals America accuses of promoting race-based discrimination, inciting violence, or enabling land confiscation without compensation. Tau says he will be meeting with US Secretary of State Marco Rubio […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die hernoemde Tutu-gedenkpark in Milnerton is nog ʼn manier waarop die metro wyle aartsbiskop Desmond Tutu en sy vrou, Leah, vereer. Die Lupin-singel-park waar Tutu en sy vrou dekades lank gewoon het, word verander in ʼn kindervriendelike ontspanningsgebied met ʼn hondepark, blomtuin en buitelug-amfiteater. Hill-Lewis sê die park […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, en die Oos-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Bukiwe Fanta, is ontsteld oor die dood van ʼn 16-jarige leerder van die Kuyasa Senior Secondary School in Dimbaza wat deur ʼn medeleerder doodgesteek is. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê hierdie tragiese voorval plaas klem op die behoefte […]
# Kaapstad se wetstoepassings-hulpdiens het die afgelope jaar meer as 76-duisend ure patrollie gedoen om voltydse wetstoepassers te ondersteun. Die vrywilligerdiens wat reeds 13 jaar bedrywig is, het byna 380 aktiewe lede. Hulp-beamptes moet jaarliks minstens 192 ure diens lewer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê beamptes het in die 2025/26-boekjaar gemiddeld […]
# Die Security Personnel Party of South Africa gaan ʼn klagte by die Verkiesingskommissie indien oor die misbruik van staatshulpbronne vir party-politieke doeleindes. Die party beweer die ANC in Tshwane is van plan om metro-hulpbronne in Wyk 93 te gebruik in sy veldtog vir November se munisipale verkiesing. Woordvoerder Dimakatso Modipa sê munisipale hulpbronne behoort […]
# Rugby: The Springboks will complete their preparations for next year’s World Cup with a final Test against Fiji at the Polytec Stadium in Gosford, north of Sydney, Australia, on 18 September. The match will mark only the fourth time the two nations have met. Springbok coach Rassie Erasmus believes Fiji will provide his team […]
# Die Tshwane-metropolisie het gister tydens ʼn gekoördineerde wetstoepassingsoperasie in verskillende streke 22 vermeende onwettige immigrante vasgetrek en 64 oortredingskennisgewings uitgereik. In Streek Vyf in Rayton, is elf vermeende onwettige immigrante aangekeer en 41 oortredingskennisgewings aan motoriste uitgereik. Die metropolisie se woordvoerder, Pulleng Motholo, sê in ʼn ander operasie in Streek Twee, Pretoria-Noord, is ses […]
# Die vervoervakbond UNTU vra die regering om dringend in te gryp in pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. ʼn Multidissiplinêre polisiespan is tans besig om die moorde te ondersoek op nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. UNTU se woordvoerder, Atenkosi Plaatjie, sê die las mag […]