# Rugby: Thirteen-time Super Rugby champions the Crusaders have confirmed former All Blacks assistant coach, Scott Hansen, as their new head coach from next year. He will replace Rob Penney, who will step down at the end of the current campaign after three seasons. Hansen is a former Crusaders player, featuring in their first season […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd oor die voortgesette gesprekke rondom die beoogde herposisionering van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap. Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het vroeër vanjaar ‘n regulasie in die Staatskoerant gepubliseer wat dit vir regeringsinstellings makliker sal maak om IT-stelsels buite SITA aan te skaf. Claude Naicker van die vakbond […]
# Waterpolo: Skole Waterpolo Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Waterpolo beplan om formeel saam te werk, wat die skole se deelnamebasis van die sport in lyn bring met nasionale kompetisie- en bestuurstrukture. Die voorgestelde ooreenkoms is daarop gemik om ‘n samehangende en gestruktureerde pad vir waterpolo in die land te skep, wat kontinuïteit van skole tot senior […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy veroordeel die bestuur van Gold Reef City in die voortslepende geskil met die Vervoer-, Kleinhandel- en Algemene Werkersunie. THORN-lede het na ʼn maand se volgehoue staking ingestem tot ʼn vier-persent salarisaanbod terugwerkend tot 1 Januarie 2026. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê Gold Reef City se bestuur doen nie hul eie voorstel […]
# Forum for South Africa sê as president Cyril Ramaphosa werklik onskuldig is, moet hy nie regstappe doen om ‘n proses uit te daag wat gemik is op verantwoordbaarheid nie. Hy het die Wes-Kaapse Hooggeregshof gister gevra om die onafhanklike paneelverslag oor die Phala Phala-skandaal te hersien. Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement was […]
# The World Health Organisation says the Democratic Republic of Congo’s Ituri province is not only the epicentre of the deadly Ebola outbreak, but also one of the areas hardest hit by acute hunger. According to the Integrated Food Security Phase Classification’s latest data, across Ituri, North Kivu, South Kivu, and Tanganyika, nearly ten million […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê volgehoue wetstoepassing en sigbare polisiëring bly noodsaaklik om ʼn kultuur van aanspreeklikheid en verantwoordelike padgedrag in die provinsie te bevorder. Verlede week is 48 privaat voertuie tydens operasies geskut en 63 minibustaxi’s is weens ernstige meganiese gebreke van die pad verwyder. Die departement se […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap verwelkom die aanvaarding van die Overberg-distriksmunisipaliteit se hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en inkomste- en uitgawe-raamwerk vir die medium termyn. Die raamwerk sit die aanduidende inkomste en voorsiene uitgawe vir die huidige begrotingsjaar uiteen, plus twee boekjare om bekostigbaarheidsvlakke te bepaal. GOOD-woordvoerder Johannes Syms sê op aanbeveling van die Begroting-reëlingskomitee sal […]
# Build One South Africa says South African taxpayers should not be forced to fund president Cyril Ramaphosa’s personal legal defence against the Section 89 independent panel report into the Phala Phala saga. The president has filed an application to the Western Cape High Court, urging that it review and set aside the report, and […]