Skip to content

Oos-Kaapse regering vra motoriste om versigtig te wees nadat 13 sterf op paaie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering vra meer padveiligheidsbewusmaking en verantwoordelike gedrag onder alle padgebruikers namate die feestyd nader. Dit volg nadat 13 mense die naweek in twee afsonderlike botsings in die provinsie dood is. Die eerste botsing was Vrydag op die N2 tussen Kei Cuttings en Ndabakazi, waarin sewe mense dood is. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê nog ses mense is Saterdag in ‘n tweede ongeluk tussen Bizana en Mzamba dood:

ENG RantjieONCaution