# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra dringende veiligheidsmaatreëls op die Wonderboom-lughawe nadat veiligheidskontrakte verlede maand verval het. Die lughawe ondersteun meer as twee-duisend-500 mense, huisves tientalle lugvaartondernemings en hanteer elke jaar duisende vliegtuigbewegings. Willie Spies van die VF Plus sê dis onaanvaarbaar dat enige persoon in hierdie stadium deur die lughawe se infrastruktuur kan […]
# Motorsport: FIA president Mohammed Ben Sulayem expects the Formula One Grand Prix in Qatar and Abu Dhabi to go ahead as planned. This is despite the ongoing conflict in the Middle East and Saudi Arabia being targeted by strikes from the Iranian-backed Houthis. Ben Sulayem told Motorsport.com he feels secure about the last two races […]
# Cricket: England’s all-time leading wicket-taker, James Anderson, is reportedly set to call time on his career after Lancashire decided not to renew his contract for next season. The 44-year-old had been on season-by-season contracts with his boyhood club following his retirement from England duty in 2024. Anderson had a strong season captaining Lancashire this […]
# Die GOOD-party sê die tydelike brandstof-verligtingsmaatreëls wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangekondig het, is te laat om blywende verligting te bied. Hy het in sy mini-begrotings aangekondig dat die brandstofheffing van 4 November tot 1 Desember verlaag word met drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50 sent per liter vir petrol. GOOD […]
# Die Stad Kaapstad sê meer as 11-duisend jongmense tussen 14 en 35 jaar het die afgelope boekjaar opleiding in vaardigheidsontwikkeling ondergaan. Die deelnemers is reg oor die metro gewerf deur skole, plaaslike sub-rade en jeugorganisasies. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die opleiding het gefokus op belangrike persoonlike, praktiese en professionele […]
# US president Donald Trump has defended the release of American citizen Stephen Hubbard from Russian custody, strongly denying that a “swap” or any concessions were given to president Vladimir Putin in exchange. The 74-year-old former teacher was accused of fighting for Ukraine when he was captured in 2022, shortly after Moscow’s full-scale invasion. He […]
# The People’s Cost of Care-verslag deur die skrywer en aktivis, Candice Leigh King, het bevind 16-duisend-210 van 17-duisend-265 mense wat ondervra is, is gekant teen die Stad Kaapstad se voorgestelde N2-muurprojek. Die omstrede projek van 114-miljoen-rand sluit ʼn sper-muur van drie meter in, asook ʼn reeks veiligheidsmaatreëls langs ʼn afstand van nege kilometer op […]
# South African Revenue Service Commissioner doctor Johnstone Makhubu says sustainable revenue growth ultimately depends on economic expansion, investment, job creation and broad-based compliance. Minister of Finance Enoch Godongwana, in the Medium-Term Budget Policy Statement, revised the revenue estimate from 2.14-trillion-rand in 2026/2027 to 2.53-trillion-rand in 2029/2030. Makhubu says they are employing artificial intelligence agents […]
# Die 23-jarige Jeanet Mokoena, ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, het ʼn bloedkankerpasiënt in Amerika ʼn nuwe kans op lewe gegee. Die honneurs-student in Taalwetenskap het van haar stamselle geskenk deur die DKMS, ʼn internasionale organisasie wat bloedkanker en ander bloedsiektes bestry deur pasiënte te help om geskikte stamsel-skenkers te vind. Mokoena […]