# US president Donald Trump’s envoy, Steve Witkoff, has confirmed he held talks with the Iranian delegation through Qatari mediators on the sidelines of the United Nations General Assembly in New York. This comes after Trump threatened to annihilate Tehran if a deal to end the war is not reached, or to help the country rebuild. […]
# Die polisie het ʼn deursoekings- en -beslagleggingsoperasie uitgevoer op die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se privaat woning in KwaZulu-Natal en op elektroniese toestelle beslag gelê. In Oktober verlede jaar is ʼn soortgelyke operasie by sy eiendom in Midrand, Gauteng, uitgevoer. Die KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die operasie was deel van ʼn […]
# Minister of International Relations and Cooperation Ronald Lamola has called on countries to advance and protect financing for women’s, children’s and teenagers’ health. He addressed a high-level United Nations General Assembly session, focused on financing for these groups’ health. Lamola says over 3.3 billion people live in countries that spend more on interest payments than […]
# Die taxi-eienaar Oupa ‘Bafana’ Sindane het die Hooggeregshof in Pretoria genader vir ʼn interdik om te verhoed dat hy vandag voor die Madlanga-kommissie moet verskyn. Hy wil ook hê die hof moet die kommissie verbied om selfoon-inligting te gebruik waarop beslag gelê is as deel van sy hangende saak oor geldwassery en afpersing van […]
# Tshwane moedig studente aan om ʼn groter rol te speel om die hoofstad se ekonomie en toerisme-sektor te laat groei. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike beplanning, Sarah Mabotsa, sê die Tshwane-ekonomiese herlewingstrategie skep praktiese ekonomiese geleenthede vir studente en jong entrepreneurs. Sy sê die vyfjaarplan wat in April 2025 aanvaar is, mik […]
# Die Gesondheidsdepartement het vier bykomende gevallle van A-pokke bevestig, wat die totaal tot 22 neem. Een van die gevalle is ‘n 47-jarige Kaapstadse man wat onlangs na Spanje gereis het en voorheen as ‘n waarskynlike geval beskou is. ‘n Duitser en ‘n Noorweër het met die besmetting in Suid-Afrika aangekom. Woordvoerder Foster Mohale sê […]
# Cricket: Proteas batter David Miller has reaffirmed his commitment to the national team for the foreseeable future, despite not being contracted for the 2026/27 season. The 37-year-old was omitted from Cricket South Africa’s books after spending the last year on a hybrid deal, designed for single-format or veteran players. Miller will make his first […]
# Die DA in Tshwane verwerp die metro se stap om ‘n nuwe hoofsweep vir die raad te verkies, en meen die argument, dat die aanstelling nodig is om ontwrigting van dienslewering te voorkom, is nie geloofwaardig nie. ‘n Spesiale raadsvergadering vind vandag plaas om die hoofsweep te verkies. Dana Wannenburg van die DA sê […]
# Elf mense, insluitend ʼn swanger vrou, is gisteraand dood en drie ander is beseer in ʼn massa-skietvoorval in Durban se KwaMakhutha-township. Volgens berigte was die slagoffers saam in ʼn huis in die Ziko-gebied toe onbekende aanvallers ingestorm en op hulle losgebrand het. Die oorledenes was in hul middel-30’s. Die aanvallers het ook een van […]