# South African Airways says it is operating in a challenging and volatile aviation environment, with geopolitical developments contributing to increased operating costs, particularly fuel. This comes as the state-owned airline has reportedly informed its staff that their salaries for October will be paid late for the second consecutive month. SAA spokesperson Mphilo Dlamini told […]
# Cricket: Proteas captain Temba Bavuma says he is proud of how the team rallied together to win the rain-affected second Test against Australia in Gqeberha. South Africa won by an innings and 31 runs to set up a series decider in Cape Town next week. Standout performances included Bavuma’s career-best 179, and fast bowlers […]
# Die Suid-Afrikaanse Mineraleraad verwelkom die regering se fokus op fiskale volhoubaarheid en strukturele hervormings. Die raad voer aan vinniger optrede rondom infrastruktuur vir elektrisiteit, water, spoorweë en hawens is noodsaaklik om beleggings in die mynbou en ekonomiese groei aan te wakker. Die groeivoorspelling vir die jaar is tans 1,2-persent. Die raad vra die regering […]
# Die adjunkpresident van ActionSA, Mbahare Kekana, sê gemeenskappe oral in Noordwes ondervind steeds ernstige uitdagings met dienslewering. Hy het tydens ‘n toer van tien dae verwys na swak toegang tot water, onvoldoende paaie en sukkelende skole. Die party skryf die krisis toe aan jare van swak regering en vra groter verantwoordbaarheid. Kekana het sleutelvoorkeure […]
# Die Wes-Kaapse regering verwelkom nou aansoeke vir die volgende fase van die Groeigeleentheids-koalisieprogram, wat bedryfsgeleide vennootskappe van 2026 tot 2029 befonds om groei en werkgeleenthede te bevorder. Ondersteuning sluit in bedryfskoördinering, mededingendheids-projekte, markontwikkeling, uitvoerbevordering en beleggings in sektore soos vervaardiging, klere, groen vervaardiging, skoonheidsmiddels, rolprente en dagga. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en […]
# Governments and some of the world’s biggest companies are rushing to protect their systems after a major cybersecurity threat. At the centre of the threat are vulnerabilities involving a programming language used by millions of websites, PHP. The FBI and National Security Agency warned hackers could exploit the cybersecurity flaws to take control of […]
# Standard Bank sê die mini-begroting stuur ‘n positiewe boodskap uit oor fiskale bestendigheid, infrastruktuurbelegging en groter deelname deur die privaat sektor. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het bevestig staatskuld is besig om af te neem en verwys na ‘n infrastruktuurprojeklys van 217-miljard-rand deur die Infrastruktuurfonds. Umesh Madhav van Standard Bank sê die werklike […]
# Action Society waarsku die toewysings in die mini-begroting gaan nie veel beteken nie tensy die regering ‘n inwerkingstellingsplan met ‘n duidelike begroting rondom die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord bewerkstellig nie. Woordvoerder Juanita du Preez sê hoewel 186-miljoen-rand bewillig is vir forensiese en ander ondersoeke, is daar geen verduideliking oor hoeveel van dié geld […]
# Krieket: Die Australiese vroue se ster-snelbouler, Megan Schutt, is vir twee wedstryde geskors omdat sy reëls oor voorskrifmedisyne oortree het. Die 33-jarige het in die onlangse eendagreeks teen Bangladesj uitgeblink. Volgens Krieket Australië hou die straf verband met ‘n enkele voorval buite kompetisieverband en het nie ten doel gehad om prestasie te verbeter nie. […]