# The People’s Cost of Care-verslag deur die skrywer en aktivis, Candice Leigh King, het bevind 16-duisend-210 van 17-duisend-265 mense wat ondervra is, is gekant teen die Stad Kaapstad se voorgestelde N2-muurprojek. Die omstrede projek van 114-miljoen-rand sluit ʼn sper-muur van drie meter in, asook ʼn reeks veiligheidsmaatreëls langs ʼn afstand van nege kilometer op […]
# South African Revenue Service Commissioner doctor Johnstone Makhubu says sustainable revenue growth ultimately depends on economic expansion, investment, job creation and broad-based compliance. Minister of Finance Enoch Godongwana, in the Medium-Term Budget Policy Statement, revised the revenue estimate from 2.14-trillion-rand in 2026/2027 to 2.53-trillion-rand in 2029/2030. Makhubu says they are employing artificial intelligence agents […]
# Die 23-jarige Jeanet Mokoena, ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, het ʼn bloedkankerpasiënt in Amerika ʼn nuwe kans op lewe gegee. Die honneurs-student in Taalwetenskap het van haar stamselle geskenk deur die DKMS, ʼn internasionale organisasie wat bloedkanker en ander bloedsiektes bestry deur pasiënte te help om geskikte stamsel-skenkers te vind. Mokoena […]
# Minister of Health Aaron Motsoaledi says no country is immune to an Ebola outbreak, and while no cases have been detected in South Africa, the country remains on high alert. The Democratic Republic of the Congo remains the epicentre of the Ebola outbreak in Africa, claiming the lives of four-thousand-600 people, with more than […]
# Die voorspraakgroep SECTION27 het skerp kritiek teen die jongste Aansuiweringsbegroting uitgespreek en sê dit bied min in terme van betekenisvolle verandering vir gebruikers van die openbare gesondheidsorg- en onderwysstelsels. Die organisasie wys op die herprioritisering van 38,1-miljard-rand deur middel van die Geteikende en Verantwoordelike Besparingsprogram. Wat basiese onderwys betref, stel die aanpassing ‘n netto […]
# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het die stigting van ‘n tegniese komitee vir bestuurskole saam met ‘n voorgestelde Gautengse Bestuurskoolraad voorgestel. Dit is om operasionele uitdagings aan te spreek, nakoming in die bedryf te verbeter en toegang tot bestuurslisensie-toetsdienste te verbeter. Daar is meer as 454 bestuurskole regoor die provinsie. Kedibone Diale-Tlabela, […]
# Die vakbondfederasie SAFTU het die Mini-begrotingsbeleidsverklaring verwerp en die Nasionale Tesourie daarvan beskuldig dat hy verwoestende neo-liberalisme en besuinigingsmaatreëls op ‘n sukkelende bevolking afdwing. Die regering het ‘n afwaartse hersiening van sy ekonomiese groeivoorspelling vir vanjaar aangekondig – van die 1,6 persent wat in die Februarie-begroting geraam is, na 1,2 persent. Daar word verwag […]
# ActionSA in Tshwane kritiseer die EFF se burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Tshegofatso Mashabela, oor haar reaksie op die voortslepende waterbesmetting in Bronkhorstspruit. Dit volg op die uitbreking van maagdermsiektes onder 408 mense tussen 7 en 18 Oktober. Die meeste pasiënte is jonger as vier jaar. ActionSA-woordvoerder Henriette Frohlich sê Mashabela is nie op die grond saam […]
# The MK Party says it will not be fooled by temporary unsustainable measures presented in the Medium-Term Budget Policy Statement, amidst a long-standing economic crisis. The party’s Kwenza Madlala says the only acceptable budgetary provision is one which places employment creation at the centre and facilitates economic growth. He says the temporary relief on […]