# Die Johannesburgse metropolisie hou vandag betogings dop wat verkeer op hoofroetes in City Deep ontwrig. Groot stukke rommel is gister tydens betogings oor kragonderbrekings in die pad gepak. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê Heidelberg-weg bly vir alle verkeer gesluit tussen Mpumelelo-weg en Impex-laan. Hy raai motoriste aan om die gebied te vermy en alternatiewe roetes te gebruik terwyl die polisie die situasie monitor:
Betogings ontwrig steeds verkeer in Heidelberg-weg in Johannesburg [KLANK]
ENG FihlaONProtest