# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra die regering om Suid-Afrika se misdaadintelligensie-strukture dringend te versterk om verdere massa-skietvoorvalle te voorkom. Dit volg na voorvalle in Gauteng en KwaZulu-Natal waarin altesaam 17 mense dood is. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die land se ontoereikende Polisiediens en Misdaadintelligensie dra by tot die mislukte hantering van geweldsmisdaad:
MISA vra dringende hervorming van misdaadintelligensie na massa-skietvoorvalle [KLANK]
ENG MajolaONShootings