# Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, het ‘n omvattende interne ondersoek gelas na ernstige bewerings teen senior amptenare van die metropolisie, insluitend die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Die Madlanga-kommissie het verlede week getuienis vanaf verskeie amptenare aangehoor wat beweer die EMPD is deur misdadige groepe geïnfiltreer. Xhakaza sê hy het ook die stadsbestuurder opdrag gegee […]
# Cricket: Former captain Andrew Strauss says England will rely heavily on match-winners like captain Ben Stokes, Joe Root and Harry Brook to stand a chance at winning the Ashes against Australia. England last won the Ashes in 2015 and have not won in Australia since 2011, with the Aussies winning their last three home […]
# British prime minister Keir Starmer says he will lead the Labour Party into the next general election. A recent YouGov poll for The Times suggested that just a third of people who backed the party last year want him to lead it into the next national contest, which is due in 2029 at the latest. […]
# Soccer: World governing body FIFA, in collaboration with US president Donald Trump’s administration, has introduced the FIFA Priority Appointment Scheduling System for the 2026 World Cup. The FIFA Pass will allow World Cup ticket holders to receive prioritised visa interviews before arriving for the tournament, set for the US, Canada and Mexiko in June […]
# Die GOOD-party sê hy bestudeer tans die Stad Kaapstad se beleide en sal ʼn mosie by die raad indien om wysigings te oorweeg. Dit sluit in die versterking van intelligensie- en vroeëwaarskuwing-stelsels en die verbetering van personeelbedreigings-beoordelings en hervestigings-ondersteuning. Jonathan Cupido van die party sê die onlangse geval waar ʼn vroulike metropolisie-beampte moes ryloop […]
# Inwoners, die sakegemeenskap en rolspelers kan tot Sondag kommentaar lewer oor die voorgestelde Vervoer- en Toegangsplan vir die Kaapstadse middestad. Die konsepplan stel ʼn veeldoelige benadering voor om die funksionele vermoë van die middestad te vergroot en in sy ekonomiese ontwikkelingsbehoeftes te voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Beweeglikheid, Rob Quintas, sê die visie vir […]
# Boxing: Britain’s Fabio Wardley is the new WBO heavyweight champion after Ukraine’s Oleksandr Usyk relinquished the title. Thirty-eight-year-old Usyk knocked out Briton Daniel Dubois in June to become a two-time undisputed heavyweight champion, holding all four belts. He was then ordered by the World Boxing Organisation to fight Wardley, who defeated Joseph Parker of […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die inkomste-invorderingsprojek, Tshwane Ya Tima, sal in die komende weke verskerp word met meer sakeondernemings en openbare instellings in die visier. Die doel is om 30-miljard-rand se skuld aan die metro in te vorder. Moya sê die invordering van inkomste en betaling vir dienste is ʼn noodsaaklike stap […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap waarsku instellings en individue wat by eiendomsontwikkeling en bouwerk betrokke is teen onwettige verbindings en gepeuter met munisipale waterstelsels. Die munisipaliteit se woordvoerder, Debra Sauer, sê ongemagtigde verbindings en peutery met munisipale infrastruktuur bring openbare veiligheid in gedrang en ontwrig noodsaaklike dienste. Sy sê instellings wat munisipale verordeninge oortree, […]