# Die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig kwalifiserende jongmense met ‘n passie om vir ander te sorg aan om aansoek te doen vir 2027 se inname van studente-verpleegkundiges by die Gautengse Verpleegkollege. Suksesvolle studente sal vir ‘n Diploma in Verpleegkunde sturdeer aan vier kampusse. Woordvoerder Steve Mabona sê aansoekers moet Suid-Afrikaanse burgers wees wat in Gauteng woon […]
# Cricket: Former South African head coach Eric Simons is set to be appointed as the bowling coach of England Test coach Stephen Fleming’s backroom team. Fleming is assembling his staff for the series against the Proteas in December. Simons was in charge of the South African team between 2002 and 2004 and had a […]
# UK prime minister Andy Burnham says Russia interfered in British democracy during the Brexit referendum in 2016. Parliament’s Intelligence and Security Committee found in 2020 that the government failed to fully assess the impact that accounts run by Russian state-run media, as well as “troll” accounts, had on the European Union referendum. The Russian Foreign Ministry […]
# Die Tshwane-distrikspolisie het oor die naweek tydens Operasie Shanela in Olievenhoutbosch en Wierdabrug 394 verdagtes vir verskeie misdrywe in hegtenis geneem. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en gewapende roof tot misdrywe wat met geslagsgeweld verband hou. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die operasie het ook op […]
# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, waarsku teen die normalisering van gewelddadige intimidasie van die regbank en sê sulke optrede kan die demokrasie en die oppergesag van die reg bedreig. Durban en Johannesburg is in die greep van betogings wat gewelddadig geword het ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor asielaansoeke. Die hof […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen is die hoogtepunt van jare se harde werk, toewyding, deursettingsvermoë en opoffering deur leerders, onderwysers, ouers en voogde. ‘n Rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate is geregistreer vir die eksamen in Oktober en November, wat môre begin. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê leerders word aangemoedig om […]
# Die DA dring aan op ‘n onafhanklike ondersoek na 12 betwiste insolvente boedels wat deur die Landbank hanteer word, met moontlike botsende belange vir die ondersoeker Angelena Poole. Sy is een van twee persone wat aangestel is om die geskille te ondersoek en het verskeie bestaande professionele bande met die Landbank. Igor Scheurkogel van […]
# Pope Leo has revealed that he will undergo surgery to remove a nodule on his lung. The 71-year-old made the announcement to those gathered in St. Peter’s Square for the Angelus prayer on Sunday. Pope Leo says the nodule was detected at a very early stage and is well-defined. The Vatican says the expected […]
# Rugby: Springbok hooker Bongi Mbonambi could see his career at the Sharks cut short, as he is awaiting a disciplinary ruling over alleged misconduct. The 35-year-old is embroiled in a months-long disciplinary hearing, stemming from an alleged breach of team rules during a pre-season team-building session. According to Rapport, Mbonambi and two other players, […]