# Rugby: England’s head coach, Steve Borthwick, has named a 36-player squad for the Nations Championship, with Alex Mitchell missing out due to injury. Scrumhalves Ben Spencer and Harry Randall are in the squad in his absence. Hooker Theo Dan comes in for injured Kepu Tuipulotu. Centre Seb Atkinson and winger Immanuel Feyi-Waboso are also included […]
# Die regering is besig om die moontlike uitwerking te bepaal van Amerika se besluit om Suid-Afrika in Januarie uit die AGOA-program te skop. Washington beskuldig Pretoria dat hy nie genoeg vordering gemaak het om korrupsie te bekamp en struikelblokke vir Amerikaanse handel en belegging te verwyder nie. Kaamil Alli van die Departement van Handel, […]
# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid gaan môre kommissarisse en personeel ontplooi om die munisipale verkiesing dop te hou. Waarnemers sal stemdistrikte besoek in stedelike, buitestedelike en landelike gemeenskappe, insluitend informele nedersettings, om deelname te monitor. Die kommissie wil seker maak niks keer landsburgers om hul stemreg uit te oefen nie, veral nie deur geslagsdiskriminasie nie. […]
# Cricket: Australian all-rounder Glenn Maxwell has called time on his international career that spanned 14 years. The 38-year-old has represented Australia across 149 one-day matches, 130 T20s and seven Tests. He won the 2015 and 2023 Men’s World Cups and the T20 World Cup in 2021. Maxwell has ten international hundreds and 136 international wickets […]
# Die vakverbond SAFTU vra die Nasionale Vervolgingsgesag en wetstoepassingsagentskappe om die ondersoek na die Bosasa-korrupsieskandaal en ander staatskapings-bedrywighede uit te brei. Die Gautengse Hooggeregshof het Bosasa se gewese hoofbedryfsbeampte, Angelo Agrizzi, beveel om 1,66-miljard-rand aan die staat terug te betaal oor korrupsie rondom die maatskappy se onwettige bedrywighede. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê ondersoekers […]
# Die regering vra die publiek en organisasies om nie die voorgeskrewe ontwerp van die nasionale vlag te verander of te verdraai nie. Dit volg op berigte oor verlede week se betoging buite die Parlement wat deur die Christians United for Africa en die Suid-Afrikaanse Vriende van Israel gereël is en waar die vlag gewysig […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, het jongmense en alle stemgeregtigde kiesers aangemoedig om môre in groot getalle aan die plaaslikeregeringsverkiesing deel te neem. In 2021 was daar net minder as 4,4-miljoen kiesers in hul twintigerjare op die kieserslys. Daardie syfer het nou met meer as ‘n miljoen toegeneem, met 5,5-miljoen geregistreerde jongmense. […]
# The US military carried out strikes on Iran’s Qeshm Island, hours before Americans are set to vote in the midterm elections. According to reports, the strikes were in response to Tehran’s Islamic Revolutionary Guard Corps firing at a US aircraft. This comes after president Donald Trump on Monday suggested that diplomacy with Iran is […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has defended lock Salmaan Moerat against criticism on social media, saying his contribution is invaluable. Eleven-cap Moerat starts in the second row for South Africa’s Nations Championship clash against Italy in Turin on Saturday. The 28-year-old, who left the Stormers for French outfit La Rochelle, has not played for […]