# Tshwane moedig studente aan om ʼn groter rol te speel om die hoofstad se ekonomie en toerisme-sektor te laat groei. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike beplanning, Sarah Mabotsa, sê die Tshwane-ekonomiese herlewingstrategie skep praktiese ekonomiese geleenthede vir studente en jong entrepreneurs. Sy sê die vyfjaarplan wat in April 2025 aanvaar is, mik na ekonomiese groei van 3,9-persent, 80-duisend nuwe werksgeleenthede en 17-miljard-rand se nuwe beleggings teen 2029:
Stad Tshwane moedig tersiêre studente aan om plaaslike ekonomie en toerisme te help groei [KLANK]
ENG MabotsaONTourism