# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die nuwe besturende direkteur van die Staats-inligtingstegnologie-agentskap, Magatho Mello, se verbintenis om vertroue te herstel. Hy erken die agentskap se negatiewe openbare beeld, lae kliënte-tevredenheid en nadelige uitwerking op personeel. Claude Naicker van die vakbond sê die herstel van vertroue kan nie beperk word tot veranderings op uitvoerende of raadsvlak nie en moet aanspreeklikheid, deursigtigheid, bestendigheid binne die organisasie en betrokkenheid van werknemers insluit:
Staatamptenare vra doelgerigte gesprekke om SITA te bestendig en hervorm [KLANK]
ENG NaickerONStabilisation