# Rugby: Die Springbokke se afrigter Rassie Erasmus verwag om altesaam 36 spelers te gebruik wanneer die Greatest Rivalry-toer teen die All Blacks volgende naweek in Baltimore, Amerika, eindig. Hy het reeds 30 spelers in die eerste twee wedstryde ingespan en net een verandering aan die groep gemaak vir Saterdag se derde kragmeting op die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê dit gaan 12,3-miljoen-rand kos om die vloedskade in die Bontebok-nasionale park in die Wes-Kaap te herstel. Hy sê erge skade is aangerig aan sommige van die reservaat se chalets, piekniek-terreine en toegangspaaie na blyplekke toe die Breërivier in Mei afgekom het:
# The European Union and several individual member states have summoned Russian embassy officials over last month’s attempted drone attack at the Leipzig/Halle Airport in Germany. Germany concluded that Russia was responsible for the incident and ordered a series of measures, including the closure of a consulate and a Russian cultural centre in Berlin. Russia […]
# Die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie in Suid-Afrika en China se Buro vir Ondersoeke na Handelsmaatreëls het ‘n samewerkingsooreenkoms hernu. Die raamwerk dek maatreëls om plaaslike nywerhede te beskerm, terwyl die uitruiling van inligting, deursigtigheid en tegniese samewerking versterk word. Die raamwerk ondersteun ook pogings om moontlike ontduiking van handelsmaatreëls te identifiseer. Die kommissie sê die hernude […]
# Die kommissaris van die Inkomstediens, Johnstone Makhubu, sê die belastingowerheid het herstel ná die skade wat tydens staatskaping aangerig is. Hy het op die Finansiële Beraad gesê belasting-invorderings het die afgelope vyf agtereenvolgende jare ekonomiese groei oortref. Die diens het in die 2025/26-boekjaar ‘n rekordbedrag van 2,01-duisend-miljard-rand ingevorder, ‘n styging van 8,4-persent, vergeleke met […]
# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het aan die Madlanga-kommissie bevestig die sakeman Malcolm X was ‘n informant. Lebeya het aanvanklik geaarsel voor hy toegegee het. Die bevestiging volg na die klopjag op die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis. Malcolm X het voorheen ontken dat hy ‘n polisie-informant was. Lebeya sê […]
# ‘n Verslag toon die gletser wat verlede week ingestort en die dodelike oorstromings in Nepal en Tibet veroorsaak het, het dae vooraf sigbare tekens van onbestendigheid getoon. Die dodetal is tans meer as een-duisend-100 en sowat vier-duisend mense word steeds vermis. Die verslag deur ‘n groep internasionale wetenskaplikes lui dat aanduidings voor die gebeure […]
# China’s National Energy Administration says at the end of July, the country’s installed solar power capacity reached 1.286-billion kilowatts. For the first time, photovoltaic installed capacity surpassed coal-fired power, becoming the largest power source category in China. During the first seven months of 2026 alone, China added more than 86 gigawatts of new solar […]
# South Africa’s largest retailer Shoprite has reported a 12.2-percent increase in annual headline earnings, driven by steady sales growth and expansion in its core grocery business. Merchandise sales from continuing operations increased 7.2-percent to 270.8-billion-rand in the 52 weeks to June 28, from 252.7-billion-rand a year earlier. Shoprite says its focus is on affordability […]