# Die DA beweer ‘n verklikker se toetse het cholera-bakterieë gevind in Bronkhorstspruit se watersuiwerings-aanleg. Woordvoerder Cilliers Brink vra Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, om watergehalte-uitslae bekend te maak en sê inwoners moet weet of die water veilig is. Meer as 160 mense is glo in die hospitaal opgeneem. Brink sê die stad het voor die uitbreking drie weke lank versuim om die water te chlorineer. Hy sê hulle gaan vandag strafregtelike klagte indien:
DA gaan klagtes indien oor Bronkhorstspruit se waterkrisis [KLANK]
AFR BrinkOnCholera