# Krieket: Die sterkolwer, Babar Azam is terug in Pakistan se 16-man-groep vir die reeks van drie eendagwedstryde teen die wêreldkampioen, Australië, wat volgende week begin. Azam het die wegreeks in Maart teen Bangladesj weens ‘n fiksheidsprobleem misgeloop, maar het vroeër vandeesmaand sy terugkeer gevier met 588 lopies in die Pakistanse Superliga. Die snelbouler Shaheen […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê president Cyril Ramaphosa het die Parlement nie gevra om die ampsklagproses rondom die Phala Phala-saak te staak nie. Ramaphosa het die Parlement egter in kennis gestel dat hy die saak hof toe gaan neem. Volgens Didiza sal die Parlement wag vir die president se hofstukke, […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê misdaadpatrone in Suid-Afrika toon steeds groot streeksverskille, ondanks ‘n algehele afname in moorde. Die meeste moorde landwyd – meer as 80-persent – is in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en die Oos-Kaap aangeteken. Die Oos-Kaap het die hoogste moordsyfer met 14,3 moorde per 100-duisend mense, gevolg deur […]
# China bou netwerke van robot-opleidingsentrums waar instrukteurs ure deurbring om mensagtige masjiene te leer hoe om goedere te sorteer, rakke te vul en verwante take uit te voer. Die land het in 2025 meer as 290-duisend industriële robotte i geïnstalleer, wat meer as die helfte van die totale wêreldwye ontplooiings uitmaak. Staatsgesteunde voorspellings beraam […]
# The Southern African Development Community Foreign ministers are meeting at Skukuza in the Kruger National Park, in Mpumalanga, to discuss various issues including migration, global conflicts, trade uncertainty and shifting economic alliances. This follows a March resolution by the SADC Council of Ministers to assess global geopolitical developments and their impact on the region. […]
# Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê twee polio-verwante virusstamme is opgespoor in monsters van afvalwater uit ‘n suiwerings-aanleg in Kaapstad. Die monsters is tydens roetine-omgewingsmonitering geneem, en geen menslike gevalle is opgespoor nie, terwyl ‘n uitbreking ook nie aangemeld is nie. Foster Mohale van die departement sê toesig is opgeskerp. Hy vra mense […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die jongste misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal toon vordering met die vermindering van geweldsmisdaad, ondanks uitdagings wat verbind word met georganiseerde misdaad. Nasionale kontakmisdade het met 4,6-persent afgeneem, met sewe-duisend-405 minder gevalle teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. Moorde het ook met 9,5-persent gedaal, vanaf vyf-duisend-727 tot […]
Die DA doen ‘n beroep op verbeterde lewensomstandighede en beter welsynsondersteuning vir lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat by die militêre basis Fort Ikapa in Goodwood, Kaapstad, ontplooi is as deel van Operasie Prosper. Volgens die party word soldate onder swak omstandighede gehuisves, onder meer in ‘n lekkende vliegtuigskuur tydens erge weer, ten spyte […]
# Sokker: Lede van Iran se nasionale span het in Turkye aansoek gedoen vir Kanadese visums voor die Wêreldbeker-toernooi in Noord-Amerika. Die groep is tans in Ankara voordat hulle na ‘n oefenkamp aan Turkye se Middelandse See-kus verskuif. Hulle sal vandaar na Amerika reis, waar hulle al drie hul groepswedstryde sal speel. Hulle moet ook […]