# BirdLife International sê veranderende reise van voëls in die wêreld toon werklike druk op die natuurlike stelsels waarvan die wêreld afhanklik is. Vandag is Wêreld Trekvoëldag met die tema, “Elke Voël Tel – Jou Waarnemings Maak Saak”. BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, sê trekvoëls dra voedingstowwe oor oseane, bestuif plante, versprei sade […]
# At the order of U.S. President Donald Trump, the Defense Department on Friday released dozens of previously classified files on alleged UFO sightings to provide what it called “unprecedented transparency” to the American people. However, analysts said many of the documents had already been made public. The disclosure of documents, photos and videos of “unidentified […]
# Tennis: Iga Swiatek battled into the third round of the Italian Open with a 6-1, 6-7,6-3 win over American Caty McNally. The Pole seemed on course for a routine victory when she pulled 4-2 in front in the second set, but McNally twice broke Swiatek as she served for the match and then snatched […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, doen ‘n beroep op die Stad Johannesburg om ernstige regstellende stappe te oorweeg om kommer oor finansiële volhoubaarheid en die nakoming van finansiële bestuurswette aan te pak. Dit volg ná ‘n vergadering met die burgemeester, Dada Morero, gedryf deur ‘n toenemende kontantvloeikrisis waarin die metro 25,2-miljard-rand aan krediteure […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sê Hlengani Mathebula se aanstelling as sy nuwe administrateur is die begin van ‘n nuwe era. Woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê Mathebula vervul hierdie rol in ‘n deurslaggewende oomblik vir die skema en die breër hoër onderwys- en opleidingsektor. Hy sê NSFAS is ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se verbintenis […]
# SAFTU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala-Phala-skandaal. Asive Dyani van SAFTU sê egter hulle is bekommerd oor die onregmatige wyse waarop die Parlement president Cyril Ramaphosa beskerm het teen grondwetlike aanspreeklikheid. Sy sê die uitspraak regverdig SAFTU se standpunt in Desember 2022, toe hulle Ramaphosa gevra het om te bedank ná […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping van Bridgestone Duravis R660 Eco-bande aangekondig. Die bande wat op sommige Ford- en Volkswagen-ligte handelsvoertuie gemonteer is, is glo meer geneig tot snye en skade wat tot loopvlakskeiding kan lei en voertuigbeheer kan beïnvloed, en die risiko van ongelukke verhoog. Die bande is tussen Oktober 2023 en November […]
# Athletics: Seven-time Olympic gold medallist Allyson Felix is aiming for a spot in the US’ mixed four-by-400-metres relay team in the 2028 Los Angeles Games. It will be her sixth Olympics, taking place in her hometown. The 40-year-old native last month announced plans to come out of retirement. Felix is the most decorated female […]
# Krieket: Die Kiwi-Finn Allen het ‘n manjifieke onoorwonne honderdtal geslaan om die Kolkata Knight Riders Vrydagaand tot ‘n oorwinning van agt paaltjies oor die Delhi Capitals in Delphi te lei. Dit was KKR se vierde agtereenvolgende oorwinning nadat hulle slegs een punt in hul eerste ses wedstryde aangeteken het. Delhi, daarenteen, sak al hoe […]