# Die Gautengse regering het bevestig dat Rand Water die 20-persent-toevoerbeperking op die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit sal ophef en volle watertoegang vir inwoners sal herstel. Hierdie besluit volg na voortdurende betogings in Ratanda oor watervoorsieningsuitdagings, wat tot die verlies van twee lewens gelei het. Regeringswoordvoerder, Elijah Mohlanga sê premier Panyaza Lesufi het die afbranding van […]
# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sal van vandag af die tweede deel van die Nasionale Ondersoekverhoor na Suid-Afrika se Voedselstelsels byeenroep. Die eerste fase van die verhoor is in Maart gehou, waartydens die kommissie voorleggings van ‘n reeks belanghebbendes ontvang het. Die woordvoerder van die kommissie, Wisani Baloyi, sê die ondersoek is gegrond op artikel 27 […]
# Die Nasionale Unie van Mynwerkers het die doodsdreigemente teen sy takvoorsitter by die Impala-myn in Rustenburg, Noordwes, veroordeel. Hulle sê die dreigemente volg te midde van die vakbond se voortdurende stryd om organisatoriese regte vir sy lede te verseker. Die vakbond sê dit vind plaas teen die agtergrond van ‘n langdurige dispuut oor organisatoriese […]
# Die UDM in die Wes-Kaap sê die optrede teen onwettige alkoholvervaardiging en die inhegtenisneming van vyf verdagtes in Gugulethu lê ‘n groter onwettige en nagemaakte alkoholkrisis in die provinsie bloot. Die UDM-voorsitter, Bulelwa Zondeka, sê onwettige en nagemaakte alkohol ondermyn wettige handelaars en voed ‘n wyer alkohol-ekonomie wat reeds ernstige skade in baie Wes-Kaapse […]
# Eskom handhaaf steeds bykomende stelselvermoë, met vier-duisend-844-megawatt in koue reserwe weens oortollige vermoë, wat verdere versekering van stelselgeskiktheid bied. Woordvoerder Daphne Mokwena sê gemiddelde onbeplande onderbrekings het verlede week gedaal tot nege-duisend-850-megawatt, vergeleke met 14-duisend-981-megawatt ‘n jaar gelede. Sy sê dit verteenwoordig ‘n vermindering van vyf-duisend-131-megawatt, meer as die opwekkingsvermoë van ‘n groot kragstasie […]
Die DA in die Oos-Kaap het die terugkeer van sy provinsiale leier, Andrew Whitfield, na die provinsiale wetgewer in Bisho verwelkom. Whitfield sal die rol van leier van die amptelike opposisie oorneem, en voortbou op die sukses van sy voorganger, Vicky Knoetze, wat die rol van hoofsweep sal oorneem. Hy sê hy sal die wetgewervakature […]
Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê hy pleit steeds vir konstruktiewe betrokkenheid tussen munisipaliteite en gemeenskappe. Dit volg na die gewelddadige diensleweringsbetoging in Ratanda, in die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng, wat Vrydag gelei het tot lewensverlies en die afbrand van die burgemeester se eiendom. SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê inwoners word aangemoedig om gevestigde kommunikasiekanale en […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n rekord van 625,5 kilometer se rioolpyplyne is proaktief skoongemaak as deel van wintergereedheid. Dit oorskry die stad se jaarlikse teiken meer as drie keer. Hierdie belegging ter waarde van 207,9-miljoen-rand help met voorkomende instandhouding om die risiko van rioolblokkasies en die oorloop wat veroorsaak word deur vreemde voorwerpe, onwettige […]
# Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris van Mpumalanga, Zeph Mkhwanazi, het ‘n vals video wat op sosiale media versprei is, sterk veroordeel. Die video beweer dat ‘n Namibiese vragmotorbestuurder tydens ‘n teen-migrante-optog aangerand is. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die voorval wat in die video uitgebeeld word, het nie tydens die betogings plaasgevind nie. Hy sê ‘n […]