# Andy Burnham is die nuwe Britse eerste minister nadat koning Charles hom in Buckingham-paleis genooi het om ‘n nuwe regering saam te stel. Burnham het die versoek aanvaar nadat Keir Starmer vanoggend formeel bedank het. Burnham het Vrydag die nuwe leier van die Arbeidersparty geword, en word die vyfde eerste minister in vier jaar. […]
# Andy Burnham is the new British prime minister after being invited to form a government by King Charles at Buckingham Palace. Burnham accepted the request after Keir Starmer formally resigned this morning. Burnham became Labour leader on Friday and is the fifth British prime minister in four years. He delivered his first official address […]
Die waarnemende Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris, Luyanda Damoyi, het die sinnelose geweld wat oor die naweek die lewens van vier mense in afsonderlike skietvoorvalle in Asanda Village, Lwandle, geëis het, sterk veroordeel. Polisiewoordvoerder, André Traut, sê tussen drie en vier gewapende verdagtes het na bewering op die slagoffers losgebrand na kort woordewisselings voordat hulle van die […]
# Die GOOD-party het die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, gekritiseer omdat hy nie daarin geslaag het om die voortslepende geweldsmisdaad regoor die metro voldoende te bestry nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die burgemeester weet dat sy verkiesingsbeloftes om Suid-Afrika se eerste metropolisie-speurders te stig, nie verwesenlik sal word nie, maar dit maak […]
# Die DA het ‘n aansoek ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die polisie en die Weermag se tussentydse verslag oor Operasie Prosper te bekom. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê daarsonder kan geen antwoorde of tasbare oplossings gebied word aan bende-geteiserde gemeenskappe nie. Hy sê waarnemende minister Firoz Cachalia het […]
# Die Parlement sê hy sal voortgaan met sy Mandela-maand-program om oudpresident Nelson Mandela se nalatenskap te vereer, deur gemeenskappe te bou wat omgee en diens aan ander te lewer as deel van die alledaagse lewe. Hoewel Suid-Afrika sedert die aanbreek van demokrasie beduidende vordering gemaak het, bly armoede, werkloosheid en ongelykheid van die land […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het herhaal hy sal geen bedrog en korrupsie duld nie en sê hy is steeds verbind tot die beskerming van die integriteit van die maatskaplike toelaestelsel om te verseker dat toelaes die regmatige afhanklikes bereik. Die agentskap het vier amptenare van sy Nebo-kantoor in Sekhukhune, Limpopo, afgedank nadat […]
# Die DA doen ‘n beroep op die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie om dringend oorweging te gee aan die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering wanneer dit ingedien word. Kevin Mileham van die DA sê die vernietigende fout wat die Nasionale Energiereguleerder verlede jaar gemaak het, om ‘n tekort van 54-miljard-rand in Eskom se inkomste te […]
# Die Stad Kaapstad sê die Killarney Gemeenskapsherwinningsentrum, voorheen bekend as die Killarney Drop-off-fasiliteit sal van Woensdag af weer ten volle in werking tree. Die stad sê die beplande opgraderings en instandhouding by die fasiliteit is suksesvol voltooi. Die werk het verbeterings ingesluit wat bedoel is om veiliger en meer doeltreffende bedrywighede te ondersteun, stormwaterbestuur […]