Skip to content

Kaapstad is die wêreld se mooiste stad volgens Time Out [KLANK]

# Kaapstad is aangewys as die wêreld se mooiste stad. Volgens Time Out se jongste lys van die wêreld se mooiste stede, het Kaapstad 86-persent van die stemme ontvang. Die res van die top-vyf is Edinburgh in Skotland, Sydney in Australië, Chicago in Amerika en Lissabon in Portugal. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê hierdie eerbetoon vier die asemrowende natuurlike skoonheid, maar gaan oor baie meer as net pragtige natuurtonele:

ENG VosONBeautifulCity