Skip to content

Wim van den Heever van Suid-Afrika is die 2025 Natuurlewe-fotograaf van die Jaar [KLANK]

# Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die foto is gekies uit ‘n rekord van 60-duisend-636 inskrywings uit 113 lande en gebiede. Van Heever sê dit het hom tien jaar geneem om die enkele foto te kry:

ENG HeeverOnImage