Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Toerisme wens benoemdes vir Wêreld-reistoekennings geluk [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het alle Suid-Afrikaanse bestemmings en produkte gelukgewens wat vir die Wêreld-reistoekennings benoem is. Suid-Afrika is benoem as die wêreld se beste bestemming, terwyl die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika benoem is as beste lughawe-operateur. Kaapstad is in verskeie kategorieë benoem, onder meer beste stadsbestemming, en Tafelberg as die wêreld se voorste toerisme-aanloklikheid. Meyer sê die toekennings erken uitnemendheid in die bedryf:

AFR MeyerOnNomination