Skip to content

Vragbedryf vra dringende plan om vertragings op Durbanse hawe aan te pak [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vrag- en Logistiekvereniging en die Padvragvereniging vra ‘n dringende herstelplan om die vloei van vragte op die Durbanse hawe-terminaal te herstel. Woordvoerder Gavin Kelly sê skepe het verlede maand gemiddeld 80-uur voor anker gelê en wag en die hoeveelheid gehanteerde vrag het met 26-persent gedaal ná die oorskakeling na die NAVIS N4-stelsel, terwyl skepe dubbel so lank in die hawe was. Kelly stel ‘n 30-dae herstelplan voor:

ENG KellyOnPort