Skip to content

Vier SA wetenskaplikes gekies vir Internasionale Wetenskap- en Ingenieurstentoonstelling [KLANK]

# Die wenners van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes gaan Suid-Afrika by die gesogte Regeneron Internasionale Wetenskap- en Ingenieurstentoonstelling in Columbus, Ohio, in die VSA verteenwoordig. Dit is die wêreld se grootste voor-kollege wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskundekompetisie. Ismaail Hassen, Salusiwe Mxayiya, Naveera Chana en Binyameen Mohaedy, gaan hulle baanbrekersnavorsingsprojekte tentoonstel. Krishnie Naidoo van Eskom sê die projekte weerspieël die innovasie, wetenskaplike nuuskierigheid en globale mededingendheid van die land se jong wetenskaplikes:

ENG KrishnieonCompetition