# Vandag is Wêreldmuskietdag waartydens bewustheid geskep word oor die gevare wat muskiet-oordraagbare siektes inhou. Vanjaar se tema is “Versnelling van die stryd teen malaria vir ‘n billiker wêreld”. Muskiet-oordraagbare siektes maak jaarliks meer as ‘n miljoen mense dood en besmet tot 700-miljoen. ‘n Dosent aan die Universiteit van Pretoria, die mediese entomoloog Ashley Burke, sê entstowwe en medisyne is noodsaaklik, maar daar is nie entstowwe teen talle siektes wat deur lewende organismes oorgedra word nie:
Vandag is Wêreldmuskietdag [KLANK]
ENG AshleyonInsectVector