# Die uitvoerende hoof van Coaltech SA, Avhurengwi Nengovhela, sê Afrika moet sy steenkoolbronne benut en nie op Westerse lenings staatmaak om die energiekrisis aan te pak nie. Nengovhela het sy saak vir steenkool tydens die debat oor die Billike Energie-oordrag by die Kontinentale energie- en infrastruktuurforum in Sun City, Noordwes, gestel. Hy voer aan Afrika beskik oor oorgenoeg steenkool en kundigheid. Hy verwerp eksterne druk vir Billike Energie-oordrag en dring aan dat Afrika sy eie energietoekoms kan dryf:
Uitvoerende hoof van Coaltech SA bepleit Afrika se steenkoolgebruik in energie-oordrag [KLANK]
ENG-NengovhelaOnCoal