# Tennis: Novak Djokovic stepped up his bid for a record 25th Grand Slam title as he moved into the Wimbledon third round with a 6-3, 6-2, 6-0 rout of British wildcard Dan Evans. Djokovic needed just one hour and 47 minutes to dispatch Evans with a ruthless display in the second round on Centre […]
# Twee mense is gister dood in ‘n Russiese lugaanval op die sentrale Oekraïnse stad Poltava waar ‘n militêre dienspligkantoor ook beskadig is. Kiëf noem dit ‘n beplande veldtog om sy werwingspogings te ontwrig. Die aanval op Poltava, waarin 47 mense beseer is en wat ‘n brand veroorsaak het by die stad se hoofdienspligkantoor, het […]
# Indian Prime Minister Narendra Modi has outlined plans for deeper ties between his country and Africa, as New Delhi increasingly vies for a stronger economic presence on the continent along with China and Russia. In a speech to Ghana’s parliament, Modi highlighted a major rail project that opened in the west African nation last […]
# Drie Kameroense burgers het in die Landdroshof in Pretoria verskyn vir die bestuur van ‘n sindikaat wat na bewering geld vervals. Die saak is tot 10 Julie uitgestel vir ‘n borgtogverhoor. Die drie is in Elarduspark in hegtenis geneem nadat die polisie hulle vasgetrek het terwyl hulle vals Suid-Afrikaanse note en Amerikaanse dollars druk. […]
# Elektrisiteitspryse in Suid-Afrika het sedert 2000 met meer as ‘n duisend-persent gestyg te midde van Eskom se dalende prestasie en toenemende skuld. In ‘n ekonomiese oorsig oor kragprysuitdagings, sê die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling dat tariewe laer as kosprys in die verlede Eskom verswak het, wat tot herhaalde reddingsboeie gelei het. In […]
#Tennis: Die hemp wat die voormalige wêreld-nommer-een, Andy Murray, gedra het toe hy Wimbledon 12-jaar gelede gewen het, word aanlyn opgeveil. Murray het die eerste plaaslike manskampioen in 77-jaar geword toe hy Novak Djokovic van Serwië in 2013 se eindstryd geklop het. Daar word verwag dat die hemp tot 190-duisend-rand kan haal. Die net wat […]
# Die voorsitter van die Portefeuljekomitee vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize vra vir addisionele beskerming vir beamptes wat sensitiewe ondersoeke behartig. Mkhize het aan Newzroom Afrika gesê die owerhede moet amptenare wat sensitiewe sake ondersoek, beskerm teen dreigemente en geteikende aanvalle. Dit volg op die moord van ‘n senior ouditeur van die […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se afrigter, Andy Farrell, het sy besluit verdedig om sy seun, Owen, na Australië op te roep nadat Elliot Daly sy arm gebreek het teen die Reds. Die afrigter sê die losskakel is die regte keuse vanweë sy speelvermoë en sy ervaring van drie Leeus-toere. Die voormalige Engelse […]
# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Gautengse Provinsiale Wetgewer sal met belanghebbendes in Fochville, Wes-Rand, vergader om polisie-nakoming van die Wet op Huishoudelike Geweld te bepaal. Dit vorm deel van ‘n toesigstudie wat ingrypingsprogramme, ingewortelde uitdagings en slagofferondersteuning ondersoek. Die Komitee sal ook die Fochville-polisiestasie besoek om opgeleide personeel en rapporteringstelsels te evalueer sowel as kyk […]