# Twee jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes gaan volgende week hul vernuwende navorsing ten toon stel op die Internasionale Fees van Ingenieurswese, Wetenskap en Tegnologie in Tunisië. Hamzah Ismail en Vibhav Ramdas is albei graad 12-leerders aan St Dominics Newcastle School in KwaZulu-Natal. Parthy Chetty van Eskom sê Hamzah gaan sy navorsingsprojek, Ontwikkeling van ekovriendelike, brandvertragende plastiekstene as ‘n alternatief in moderne bouwerk ten toon stel. Hy sê Vibhav se navorsingsprojek is Die gebruik van voorwerpopsporing om padonderhoud te verbeter:
Twee SA innoveerders gaan hulle projekte in Tunisië tentoonstel [KLANK]
ENG ParthyonSAInnovators