# ‘n Verslag deur die Lesotho ombud, Tlotliso Polaki, met die titel A House Still in Ruins, waarsku teen verslegtende toestande in gevangenisse en geestesgesondheidsinstellings. Die verslag dui daarop dat slegs nege-persent van die aanbevelings wat sedert 2023 gemaak is, geïmplementeer is. Die tronkbevolking het gestyg tot meer as twee-duisend-700 gevangenes, met uitbrekings van tuberkulose, […]
# EFF-leier Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa kan sy pensioen en ander voordele, insluitend veiligheidsbeskerming, verloor, indien hy as gevolg van die Phala Phala-saak as president afgedank word. Malema het tydens die party se jeugmobiliseringsveldtog in Sandton die Parlement se ampsklagproses verduidelik en gesê dit kan plaasvind selfs al bedank Ramaphosa. Hy het ook […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê Parlement sal die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak rakende president Cyril Ramaphosa implementeer. Die Hof het bevind die Parlement se 2022-besluit om die onafhanklike paneelverslag te blokkeer was ongrondwetlik en opdrag gegee dat die verslag na ‘n ampsklagkomitee verwys word. Die woordvoerder […]
# Die DA sê hy is vasbeslote om diegene wat verantwoordelik is vir Johannesburg se waterkrisis aanspreeklik te hou en dringende optrede af te dwing om die stad se gebrekkige waterstelsel te herstel. Die party het hofstukke by die Hooggeregshof in Johannesburg ingedien teen Johannesburg Water, die Stad, en burgemeester Dada Morero, oor die groeiende […]
# ANEW Hotels and Resorts sê die herstel van Suid-Afrika se toerisme gaan oor meer as slegs besoekersgetalle. Die groep het gedurende die Afrika-toerisme-indaba in Durban gesê die sektor het herstel tot meer as 95-persent van die vlakke voor die pandemie, maar meen die fokus moet nou op wyer ekonomiese voordele wees. Woordvoerder Corné Visser […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy ondersteun onafhanklike kragprodusente om te help om elektrisiteitsvoorsiening aan Ekurhuleni in Gauteng te verbeter. Die party glo ‘n gediversifiseerde energiemoontlikhede kan bestendigheid verbeter en koste mettertyd verlaag. Die party waarsku egter die model kan die metro se beheer oor elektrisiteitsinkomste beperk. Jennifer Glover van die VF Plus sê onduidelike […]
# RISE Mzansi verwelkom die vrystelling van die Gautengse Drankraad se ondersoekverslag deur die Gautengse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, wat ernstige mislukkings in drankregulering regoor die provinsie beskryf. Mabine Seabe van die party sê die verslag onthul swak handhawing, wydverspreide onwettige afsetpunte en korrupsie binne die stelsel, met minder as 20 inspekteurs wat […]
# President Cyril Ramaphosa gaan vanaand om agtuur die nasie uit die Uniegebou in Pretoria toespreek. Dit volg na die uitspraak deur die Konstitusionele Hof in die saak wat deur die EFF aanhangig gemaak is, wat die Nasionale Vergadering se besluit betwis, oor Artikel 89-verrigtinge teen die President. Die SABC sal die toespraak uitsaai, terwyl […]
# President Cyril Ramaphosa will tonight at eight address the nation from the Union Buildings in Pretoria. This follows the judgment of the Constitutional Court in the case brought by the EFF, challenging the National Assembly’s decision with respect to Section 89 proceedings against the President. The SABC will broadcast the speech, while PresidencyZA will […]