Skip to content

NuusFlits: Plaaslike regeringsverkiesing geproklameer vir 4 November

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die vierde November amptelik geproklameer as datum van die plaaslike regeringsverkiesing.